Dag 4

Maandag 18 Julie 2016 Die roete van vandag bring groot opgewondenheid, want dit gaan ‘n lekker 4×4 ondervinding wees. Die totale afstand is net 157 km, maar die roete is

Dag 5

Dinsdag 19 Julie 2016 Ons vertrek vroegoggend en ry verby Khowarib Lodge, waar ek en Moeksie al verskeie kere gekamp het. Dis nie baie ver van die Khowarib gemeenskapskamp waar

Dag 6

Woensdag 20 Julie 2016 Die vars lug hier langs die Kunene maak dat ons laat inlê. Vandag is dit net rustig wees hier in die kamp, om net weer tot

Dag 7

Donderdag 21 Julie 2016 Vanoggend word daar rustig opgepak en dis net na agt as ons by die Lodge uitry. Die rivierpad is ‘n lekker uitdagende 4×4 roete en ons

Dag 8

Vrydag 22 Julie 2016 Daar is min plekke waar jy so rustig wakker word, hoor die rivier en waterval in die verte, die gesang van voëls, sluimer dan weer in,