Dag 45

Dinsdag 4 Maart 2014 Vandag het ons ʼn afspraak met die bekende grot. Dis so groot, dat ʼn ossewa in hom kon draai en net behoorlik besigtig kan word as

Dag 46

Woensdag 5 Maart 2014 Ons is redelik vroeg wakker en begin so tussen die koffie kamp afslaan en oppak. Ons het beplan om net 149 km vandag te ry, Stilbaai

Dag 47

Donderdag 6 Maart 2014 Die krag is af as ons opstaan, maar ons gasbottels is gou uit om die gebruiklike koppie koffie te kan geniet. Soms proe die koffie op

Dag 48

Vrydag 7 Maart 2014 Ek en Moeksie is opgewonde as ons opstaan en gesels oor Armand, ons kleinseun, wat vandag een jaar oud word. Sou graag daar in Johannesburg wou

Dag 49

Saterdag 8 Maart 2014 Ons lê bietjie in vanoggend, is lankal wakker maar geniet dit om te lê en na die see te luister en hier-en-daar die mense se stemme

Dag 50

Sondag 9 Maart 2014 Ek en Moeksie is voor ses op en drink ons koffie, terwyl dit liggies reën. Gelukkig het ek twee van die tent se kante opgeslaan, doen

Dag 51

Maandag 10 Maart 2014 Dis na sewe as ons opstaan en buite by die tafeltjie sit en koffie drink. Moeksie het gister, op pad hierheen, een van haar breinaalde laat

Dag 52

Dinsdag 11 Maart 2014 Dis bewolk as ons opstaan en ons koffie geniet. Nadat ons afgeslaan het, geniet ons eers weer ʼn koffie saam met cup-cakes voor ons pad vat.

Dag 53

Woensdag 12 Maart 2014 Dis voor die son sy kop uitsteek, wat ek onder die gazebo sit met koffie in my hand en net oor die baai sit en staar,

Dag 54

Donderdag 13 Maart 2014 Die besluit is om tot by Tsitsikamma te ry en te gaan kyk of ons plek kry by Stormsrivier mond. Dis net sowat 116 km tot