Dag 28

Saterdag 15 Februarie Vandag is my oudste seun Jan Hendrik se verjaarsdag. Hy is vandag 30 jaar oud en ek verlang as ek met die koppie koffie in die hand

Dag 27

Vrydag 14 Februarie Dis Valentynsdag en ons is nie haastig om op te staan nie. Dis nog windstil en die koffie en beskuit met die uitsig oor die see gaan

Dag 26

Donderdag 13 Februarie Ons is voor ses op en na die gebruiklike koffie pak ons. Dis baie mistig maar die wind is stil. Ons het nog nie besluit waar ons

Dag 25

Woensdag 12 Februarie Ek is voor ses op en ry Toyota toe na ʼn koppie koffie. Moeksie bly agter en wil nog ʼn paar stukkies wasgoed was en die waentjie

Dag 24

Dinsdag 11 Februarie Ons is vroeg op, slaan af en drink ʼn koffie voor ons die 222km na McDouglesbaai aanpak. Die pad tot voor die Akkadispas vorder goed en ek

Dag 23

Maandag 10 Februarie Dis weer koffie in die hand, maar redelik lank na die son sy kop uitgesteek het, want vandag is dit net lekker om die kamp kuier, geen

Dag 22

Sondag 9 Februarie Ons almal lê bietjie in vanoggend na gisteraand se uitstappie en staan eers laat op. Magda en Anton het die skottelgoed klaar gewas toe ek en Moeksie

Dag 21

Saterdag 8 Februarie Die oggend ontvou soos meeste ander. Ons staan laterig op, was skottelgoed, drink koffie en beskuit, kuier en later ons jogurt met vrugte. Ons het besluit om

Dag 20

Vrydag 7 Februarie Ons is redelik vroeg op en die koffie hier langs die Oranjerivier het ʼn ander smaak, nog lekkerder. Almal, behalwe ek, het lekker geslaap, die Hilux het

Dag 19

Donderdag 6 Februarie Ons is oudergewoonte vroeg op met ʼn lekker koppie koffie in die hand om die dag te bespreek. Magda en Moeksie wil dorp toe vir oulaas om