Dag 18

Woensdag 5 Februarie Dis lekker koel as ons opstaan en ons het besluit om teen derde mossie te ry en op Springbok oor te slaap. Die 204 km is grondpad,

Dag 17

Dinsdag 4 Februarie Voor die son sy kop uitsteek, sit ons buite en teug aan die koppie koffie. Vandag is weer ʼn rusdag want al wat op die program is,

Dag 16

Maandag 3 Februarie Met die lekker slaap is ons vroeg op, drink ʼn koffie en begin oppak. Na die jogurt en vrugte haak ons die waentjies en gaan besoek eers

Dag 15

Sondag 2 Februarie Dis net na sewe voor ons begin roer, niks jaag ons nie en die dag kan rustig ontvou. Dit het deur die aand ʼn bietjie koeler geraak

Dag 14

Saterdag 1 Februarie Dis net 121 km na Augrabies en ons beweeg eers laat, immers is die waentjies klaar reg en kan net gehak word. Na ons onsself reinig, geniet

Dag 13

Vrydag 31 Januarie Dis Moeksie se verjaarsdag en sy waardeer die koffie net na 6 in die bed. Jy kan die opgewondenheid in haar stem hoor as sy vertel hoe

Dag 12

Donderdag 30 Januarie Ek is nie eintlik ʼn vroeë oggendmens nie, behalwe as ek kamp, dan is ek meeste van die tyd op om die dag te sien breek. Weet

Dag 11.

Woensdag 29 Januarie Ons is almal vroeg op en Magda en Moeksie was die skottelgoed. Dis hoe ons dit soms doen, na aandete word daar ontspan en gesels en die

Dag 10.

Dinsdag 28 Januarie Die slaap was beter as die vorige nag en die hitte nie so erg nie, dalk die missproei of die laatmiddag swem wat ons afgekoel het. Ons

Dag 9.

Maandag 27 Januarie Ons is vroeg wakker, of sal ek sê, ons staan op tussen een van die slaap-wakker-slaap-wakker episodes, voor die son nog op is en oudergewoonte val die