Dag 8.

Sondag 26 Januarie Ons is redelik vroeg opgepak, maar nuttig eers die gebruiklike vars vrugte en jogurt saam met ʼn paar koppies koffie so oor die lekker gesels saam. Ons is

Dag 7

Saterdag 25 Januarie Ons is vroeg op om te gaan kyk wat se aktiwiteit by die suiping aan die gang is. Dis maar stil by die suiping en die koffie

Dag 6

Vrydag 24 Januarie Na ʼn rustige aand proe Magda se koffie net so lekker soos Anton s’n, sy het seker by hom geleer – of is dit andersom? Die vars

Dag 5

Donderdag 23 Januarie Dit reën nog liggies toe ons opstaan en die koffie wat Anton gemaak het is soos boeretroos. Ons besluit om ontbyt by die Lodge te gaan eet

Dag 4

Woensdag 22 Januarie Ook ons het nuwe energie na die vorige dag se reën en die oppak gaan vinnig. Na die jogurt en vars vrugte ry ons na die hoofhek.

Dag 3

Dinsdag 21 Januarie Die oggend staan ons vroeg op en stap na die uitkyktoring. Ons kan ons oë nie glo nie – ses renosters lê vlak voor ons by die

Dag 2

Maandag 20 Januarie Ons is nie oorhaastig nie en vat die pad nadat ons ontbyt gemaak het. Die oorblywende braaivleis van die vorige aand smaak lekker saam met die bacon

Dag 1

VOORWOORD Ek wou net ry om kop-skoon-te-maak nadat ek en Moeksie (dis die kinders wat haar die naam gegee het) op pensioen gegaan het. Ek het September 2013 klaargemaak en