Dag 2

Saterdag 16 Julie 2016 Ons is net na ses uit die vere en geniet eers ‘n lekker koppie koffie voor ons die tente laat val. Dit gaan redelik vinnig en

Dag 1

VOORWOORD Ek was al baie in Namibië, Suide, Sentraal en Noorde, tot by Epupa watervalle. Op my bucket list was nog altyd die HART van Kaokoland, tot in die Marienfluss.

Dag 24 & 25

Woensdag 13 Mei Ons is vroeg opgepak en vat die pad via Upington en Kuruman na Vrybug. Die totale afstand is 650 km, maar dis als teerpad. Ons slaap vanaand

Dag 22 & 23

Maandag 11 Mei Vroegoggend is ons op, wil die son sien opkom van bo die duin af. Die Stanley is vol kookwater en die koffie en koppies gepak. Ons ry

Dag 21

Sondag 10 Mei Dis vroeg oggend as ek die stemme in die verte hoor. Dis die mense wat die skaap kom laai het. Die blêr van die skape is nie

Dag 20

Saterdag 9 Mei Ons is redelik vroeg uit die vere, wil vandag in die rigting van die Kgalagadi ry en slaapplek soek voor die Mata Mata grenspos vir ‘n dag

Dag 19

Vrydag 8 Mei Die koffie hier tussen die rotse smaak vanoggend anders, lekkerder as ander kere. Ons pak stadig op en sê vir mekaar ons moes nog ‘n aand hier

Dag 18

Donderdag 7 Mei Geen haas vanoggend nie, ry net 160 km vandag waarvan slegs 30 km grondpad is. Ons stop eers by Spar en doen aankope vir die volgende paar

Dag 17

Woensdag 6 Mei Ons is eers laat uit die blokke vanoggend. Wil net bietjie in die dorp gaan rondloop, ons vriende Gerrie en Petro Byleveld gaan opsoek en verder net

Dag 16

Dinsdag 5 Mei Die springbokkies het al kom inloer as ons by die tent uitkom. Vandag ry ons 350 km tot op Swakopmund. Die 80 km pad tot op Solitaire