Dag 15

Maandag 4 Mei Ons het goed geslaap en ek sit buite en teug aan my koffie as Moeksie haar kop by die tent uitsteek. Ons moet wikkel, wil afslaan en

Dag 14

Sondag 3 Mei Ons is redelik vroeg op, Anton wil nie laat wegkom nie. Ek laai die kampgoed wat in die stoor was terug in die bakkie en haak die

Dag 13

Saterdag 2 Mei Almal is vroeg uit die vere. Ons moet pak en gaan ontbyt eet. Ramon het gesê hy wil nie later as 08:30 in die pad wees nie.

Dag 12 (Middag)

Vrydag 1 Mei (Middag) Dis net na half drie as die konfooi die kamp verlaat. Ons vat rigting Oos die duine in. Ramon roep halt hier voor bo op die

Dag 12 (Oggend)

Vrydag 1 Mei (Oggend) Almal is weer vroeg op, aangejaag deur die opgewondenheid van wat voorlê vir die dag. Ons is klaar met ontbyt en wag in die sonnetjie vir

Dag 11

Donderdag 30 April Almal is vroeg op, want vandag gaan ons die gebied Suid van Saddle Hill verken. Ek is al vroeg uit om die son te sien opkom oor

Dag 10

Woensdag 29 April Daar is ‘n GROOT opgewondenheid as ons vroeg opstaan en die laaste goedjies regkry. Na ‘n lekker ontbyt in die lapa hier by Obelix, ry ons na

Dag 10 ITINERARY

Die ITINERARY vir die Saddle Hill trip: COASTWAY TOURS Dag 1. Vertrek vroegoggend na ontbyt uit Lüderitz. Die eerste 70 km is redelike harde woestynpad waarna die duine begin. Dan,

Dag 9

Dinsdag 28 April Ek en Moeksie is vroeg op om die sonnetjie op te soek. Dis nog koud as ons met die koffie in die hand op die rotse gaan

Dag 8

Maandag 27 April Die son is al hoog as ek en Anton mekaar op die stoep voor die hotel ontmoet. Daar is geen haas vanoggend nie. Gisteraand se slaap was