Dag 7

Sondag 26 April Ons is net na 9 klaar gepak en reg vir die 170 km vir die dag. Dis meeste van die afstand is ‘n redelike grondpad met ‘n

Dag 5 & 6

Vrydag 24 April Almal slaap laat vanoggend. Daar is niks op die program nie en ons gaan sommer net rustig wees en dalk ‘n bietjie rondstap op die terrein. Ons

Dag 4

Donderdag 23 April Die son is nog besig om sy verskyning op die horison te maak as ons begin oppak. Daar is nie regtig haas nie, het 420 km om

Dag 2 & 3

Dinsdag 21 April Ons was gepantser teen die koue van die nag en het lekker geslaap. Ek glo mos, as jy koud kry, dan het jy te min klere aan.

Dag 1

VOORWOORD Dis vroeg Februarie 2015. Vriend Martin bel my en vra of ek lus is vir ‘n woestyn trip. Ek is seker hy kon die verbasing in my stem hoor

Mabua se leeu

Dit is Januarie 2019 en ek en Moekdie het ‘n toer deur Namibië beplan, na n besoek aan die Kgalagadi in Mei. Ons is bespreek by Twee Rivieren, Mata Mata

Dag 81

Woensdag 9 April Die gedagte dat ons aan die einde van ons toer gekom het, maak vreemde emosies in my wakker as ek vroegoggend aan die koffie sip. Dis ons

Dag 80

Dinsdag 8 April Ons is weer vroeg op en geniet ʼn koppie koffie saam met beskuit. Vandag se roete is 431 km tot by Marakele Nasionale Park net voor Thabazimbi.

Dag 79

Maandag 7 April Ons staan vanoggend later op as gewoonlik en geniet die koffie hier in die bos. Dis na agt as ons die pad vat na die “hoof” park.