Dag 78

Sondag 6 April Moeksie is al vroeg uit die vere as ek die skottelgoed hoor kling as sy was. Ek lê bietjie in vanoggend en Moeksie is besig om te

Dag 77

Saterdag 5 April Ons is reeds vroeg op, ry vandag 176 km Punda Maria toe. Dit voel anders as ons afslaan, die “ry” deur die wildtuin en nie vakansie hou

Dag 76

Vrydag 4 April Dis bewolk en koel as ons vroegoggend sit en koffie drink. Het lekker geslaap. Ons besluit om met die grondpad al langs die Letabarivier na Olifantskamp toe

Dag 75

Donderdag 3 April Ons is al vroeg opgepak want die 201 km na Letaba gaan ʼn paar ure vat. Dis voor sewe as ons die pad vat teen so gemiddeld

Dag 74

Woensdag 2 April Soos altyd in die wildtuin is ons op voor die son uit is. Ons het goed geslaap en sien uit om saam met Eben en Magda te

Dag 73

Dinsdag 1 April Ons is al voor ses op om die dag met koffie te begin. Ons wil maar vroeg ry en kyk of ons nie ʼn plekkie teen die

Dag 72

Maandag 31 Maart Ek is vroeg op na die baie slaap van gistermiddag en gisteraand. Dis nog sterk skemer as ek my eerste koppie koffie geniet en wag vir die

Dag 71

Sondag 30 Maart Ons staan rustig op en drink koffie. Dis asof die oord ook weet dis Sondag, almal slaap redelik laat voor die kamp tot lewe kom. Ons staar

Dag 70

Saterdag 29 Maart Die son is nog nie behoorlik uit toe ons sit en koffie geniet nie. Dis ʼn perfekte oggend, nie ʼn wolkie in sig nie en windstil. Ons

Dag 69

Vrydag 28 Maart Ek is vroeg uit om te kyk of alles nog OK is na gisteraand se reën en is dankbaar alles is nog reg. Dit reën steeds liggies