Dag 68

Donderdag 27 Maart Dit reën saggies as ons wakker word, net so sagte motreën om alles nat te maak. Ons het gelukkig redelik weggepak gisteraand, so daar is nie veel

Dag 67

Woensdag 26 Maart Dis ʼn mooi vroeë oggend as ons sit en koffie drink. Dit voel of jy in ʼn woud kamp, oral pragtige groen bome en struike rondom jou.

Dag 66

Dinsdag 25 Maart Ons is weer vroeg op. Dis ʼn mooi windstil dag as ons koffie drink en vir oulaas oor die see sit en uitkyk. Hierdie bly ʼn besonderse

Dag 65

Maandag 24 Maart Ek en Moeksie is vroeg op. Die koffie vanoggend is bitter, ons mis ons pelle. Dis nie dieselfde nie. Anton het gesê hy sal ons later in

Dag 64

Sondag 23 Maart Almal is weer vroeg op en die koffie en beskuit smaak heerlik. Dit het gedou en die tente is klam, sal wag tot die son hulle droog

Dag 63

Saterdag 22 Maart Anton is reeds buite toe ek opstaan, sy rug pla en hy het besluit om mediese raad te gaan kry. Hy en Magda ry na koffie dorp

Dag 62

Vrydag 21 Maart Ons is almal redelik vroeg uit die vere. Ons gaan later inkopies doen en besluit om net koffie en beskuit te eet en iets in die dorp

Dag 61

Donderdag 21 Maart Die 522 km na TO Strand is deur die Transkei en jy moet maar wakker bestuur met al die diere en voetgangers op en langs die pad,

Dag 60

Woensdag 19 Maart Moeksie is al net na ses op en was skottelgoed. My koffie staan reg toe ek opstaan en die nuwe dag groet. Dis sonskyn en windstil. Ons

Dag 59

Dinsdag 18 Maart Na laat opstaan is dit eers koffie, twee of drie vir my, voor ons begin pak. Ons vat dit rustig en is net na 10 uur in