Maandag 18 Julie 2016 Die roete van vandag bring groot opgewondenheid, want dit gaan ‘n lekker 4×4 ondervinding wees. Die totale afstand is net 157 km, maar die roete is
Dinsdag 19 Julie 2016 Ons vertrek vroegoggend en ry verby Khowarib Lodge, waar ek en Moeksie al verskeie kere gekamp het. Dis nie baie ver van die Khowarib gemeenskapskamp waar
Donderdag 21 Julie 2016 Vanoggend word daar rustig opgepak en dis net na agt as ons by die Lodge uitry. Die rivierpad is ‘n lekker uitdagende 4×4 roete en ons
Vrydag 22 Julie 2016 Daar is min plekke waar jy so rustig wakker word, hoor die rivier en waterval in die verte, die gesang van voëls, sluimer dan weer in,
Saterdag 23 Julie 2016 Almal begin vroeg roer, eerste mossie, want ons weet nie presies wat vandag alles gaan oplewer nie. Die onbekende faktor, wat ook die ongewone opgewondenheid hier
Sondag 24 Julie 2016 Toe breek die groot DAG aan !!! ……. Die opgewondenheid maar ook skrikkerig vir die die onbekende laat die adrinalien lekker sterk pomp!! Ons ry 7:30
Maandag 25 Julie 2016 Ons ontwaak as die son al uit is, het lekker geslaap na gister se opwinding. Vandag is dit net rustig wees en die omgewing geniet. Ek
Woensdag 27 Julie 2016 Dit was verskriklik koud deur die nag en ek het lanklaas so koud geslaap. Ek en Moeksie is vroeg uit, net nadat die korhaan vir Elsa