Dag 1
VOORWOORD Ek was al baie in Namibië, Suide, Sentraal en Noorde, tot by Epupa watervalle. Op my bucket list was nog altyd die HART van Kaokoland, tot in die Marienfluss. Al baie daaroor gelees en met mense gesels wat al daar was, ek MOET plan maak. Dis Oktober 2015 en ons, ek & Moeksie en …