Namib Woestyn

Dag 1

VOORWOORD Dis vroeg Februarie 2015. Vriend Martin bel my en vra of ek lus is vir ‘n woestyn trip. Ek is seker hy kon die verbasing in my stem hoor as ek hom antwoord : Wat se vraag is dit? Jy weet mos dis lankal op my bucket list om in die Namib te gaan …

Dag 1 Read More »

Dag 2 & 3

Dinsdag 21 April 2015 Ons was gepantser teen die koue van die nag en het lekker geslaap. Ek glo mos, as jy koud kry, dan het jy te min klere aan. Met die koppie koffie in die hand staan ek en kyk hoe die bos ontwaak. Die rooibokke en bosbokkies kom stap sommer hier by …

Dag 2 & 3 Read More »

Dag 4

Donderdag 23 April 2014 Die son is nog besig om sy verskyning op die horison te maak as ons begin oppak. Daar is nie regtig haas nie, het 420 km om te ry vir die dag, waarvan net die laaste 75 km goeie grandpad is. Die versamelvoëlneste oral langs die pad na die Nakop grenspos …

Dag 4 Read More »

Dag 5 & 6

Vrydag 24 April 2015 Almal slaap laat vanoggend. Daar is niks op die program nie en ons gaan sommer net rustig wees en dalk ‘n bietjie rondstap op die terrein. Ons is nog twee nagte hier voor ons verder toer. Ons stap na die Oog van die warmwater bron wat netjies toegebou is. Die water …

Dag 5 & 6 Read More »

Dag 7

Martin & Moeksie Net as ek die waentjie hier voor langs die klip wil opslaan, sê Anton hy stick vir my en Moeksie vanaand, het ‘n eenheid bespreek met twee kamers, ons deel met hulle.  Dis as ons nader stap dat vriend Martin en Rika op die stoep sien sit met ‘n kouetjie! Die waterdruppels …

Dag 7 Read More »

Dag 8

Dis ‘n pragtige windstil middag met die sonnetjie wat lekker bak. Moeksie het nog tyd om ‘n paar goedjies uit te spoel en op die wasgoed draad te hang vir droog word. Ons verkeer rustig by die kamp die res van die middag. Ons het ‘n afspraak met die hele groep vanaand, ons almal eet …

Dag 8 Read More »