Namib Woestyn

Dag 13

Saterdag 2 Mei 2015 Almal is vroeg uit die vere. Ons moet pak en gaan ontbyt eet. Ramon het gesê hy wil nie later as 08:30 in die pad wees nie. Ons is so uur in die pad toe ons halt geroep word. Iemand se voertuig se band het afgekom. Gelukkig gaan die ruil vinnig …

Dag 13 Read More »

Dag 14

Dis ‘n ongelooflike aand as die volmaan oor die berg sy verskyning maak, terwyl die son die horison in die weste rooi inkleur. Net die Skepper kan hierdie prentjie so aanbied, ek voel geseënd !! Sondag 3 Mei 2015 Ons is redelik vroeg op, Anton wil nie laat wegkom nie. Ek laai die kampgoed wat …

Dag 14 Read More »

Dag 15

Maandag 4 Mei 2015 Ons het goed geslaap en ek sit buite en teug aan my koffie as Moeksie haar kop by die tent uitsteek. Ons moet wikkel, wil afslaan en deurry Sossusvlei toe. Gaan die waentjie sommer in die parkeerarea by Sesriem los, sal kom kamp opslaan as ons terug kom. Gelukkig word ‘n …

Dag 15 Read More »

Dag 16

Dinsdag 5 Mei 2015 Die springbokkies het al kom inloer as ons by die tent uitkom. Vandag ry ons 350 km tot op Swakopmund. Die 80 km pad tot op Solitaire kan soms ‘n uitdaging wees, klipperig en sinkplaat.  Daarna is dit eers oor die Gaubpas en dan die Kuisebpas, af na die vlaktepad deur …

Dag 16 Read More »