Dis net voor 11 as ons by Solitaire intrek. Gaan eers barandstof volmaak en ietsie kry vir die hol-kol op die maag. Moet sê, die winkeltjie hier is redelik goed gestock, ‘n ietsie van alles. Veral die eetgoedjies lyk smaaklik op die tafeltjies waar die mense sit en eet. Ons gaan sommet ‘n take away vat, nog ‘n ver pad om te gaan.