Namibië Botswana 2022

Dag 1

VOORWOORD Ek was lanklaas in Namibië en Botswana en die beplanning het begin in 2021 om weer n draai te gaan maak. Ek het al BAIE (10 jaar agter mekaar elke Julie maand) toere gereël op in Suidelike Afrika, so vêr as Malawi en die Serengeti. Aanvanklik sou dit net ek en Moeksie wees, maar …

Dag 1 Read More »

Dag 2

Vrydag 22 April 2022 ROETE: Springbok, (N7) Steinkopf, Vioolsdrif, (B1) Noordoewer, Namgate Gasteplaas = 260 km Ek is net na ses wakker. Moeksie is al buite besig om koffie te maak. Na my tweede koppie begin ek penne uittrek. Die afslaan gaan vinnig, ons kamp nou al langer as n maand in die waentjie en …

Dag 2 Read More »

Dag 3 & 4

Saterdag 23 April 2022 ROETE: Grunau, C12, C37, Canyon Roadhouse = 77 km Dis net na ses as ek en moeksie buite sit en n koppie koffie geniet. Die luggie is koel so vroeg in die oggend. Daar is geen haas nie en die oppak gaan stadig. Kobus kom maak n draai en vra verskoning …

Dag 3 & 4 Read More »

Dag 5

Maandag 25 April 2022 ROETE : C37, C12, B4, Keetmanshoop, C17 Mesosaurus = 185 km Ons is vroeg op en na my tweede koppie koffie begin ons met mening afslaan. Die eerste 100 km is grondpad, dan teerpad (34 km) tot in Keetmanshoop waar ons n paar aankopies gaan doen en die res (44 km) …

Dag 5 Read More »

Dag 6 & 7

Dinsdag 26 April 2022 ROETE : C17, Keetmanshoop, B4, Aus, C13 Tiras Gasteplaas= 316 km Dis nog voor die son sy kop uitsteek wat ek buite sit en my koffie geniet. Wil eendag terugkom hiernatoe en n paar dae hier kamp. Ek neem eers n paar fotos van die sonsopkoms voor ons begin afslaan, wil …

Dag 6 & 7 Read More »

Dag 8 & 9

Donderdag 28 April 2022 ROETE : C13, D707, C27 Sossus Oase = 291 km Ons is almal vroeg uit die vere, die ongeveer 300 km is grondpad en ek weet nie hoe lyk die pad na al die reën van die seisoen nie. Ons drink n laaste koppie koffie en ry terug plaashuis toe om …

Dag 8 & 9 Read More »