Browsing Category

Toer Om SA

Dag 1

VOORWOORD Ek wou net ry om kop-skoon-te-maak nadat ek en Moeksie (dis die kinders wat haar die naam gegee het) op pensioen gegaan het. Ek het September 2013 klaargemaak en

Dag 2

Maandag 20 Januarie 2014 Ons is nie oorhaastig nie en vat die pad nadat ons ontbyt gemaak het. Die oorblywende braaivleis van die vorige aand smaak lekker saam met die

Dag 3

Dinsdag 21 Januarie 2014 Die oggend staan ons vroeg op en stap na die uitkyktoring. Ons kan ons oë nie glo nie – ses renosters lê vlak voor ons by

Dag 4

Woensdag 22 Januarie 2014 Ook ons het nuwe energie na die vorige dag se reën en die oppak gaan vinnig. Na die jogurt en vars vrugte ry ons na die

Dag 5

Donderdag 23 Januarie 2014 Dit reën nog liggies toe ons opstaan en die koffie wat Anton gemaak het is soos boeretroos. Ons besluit om ontbyt by die Lodge te gaan

Dag 6

Vrydag 24 Januarie 2014 Na ʼn rustige aand proe Magda se koffie net so lekker soos Anton s’n, sy het seker by hom geleer – of is dit andersom? Die

Dag 7

Saterdag 25 Januarie 2014 Ons is vroeg op om te gaan kyk wat se aktiwiteit by die suiping aan die gang is. Dis maar stil by die suiping en die

Dag 8.

Sondag 26 Januarie 2014 Ons is redelik vroeg opgepak, maar nuttig eers die gebruiklike vars vrugte en jogurt saam met ʼn paar koppies koffie so oor die lekker gesels saam. Ons

Dag 9.

Maandag 27 Januarie 2014 Ons is vroeg wakker, of sal ek sê, ons staan op tussen een van die slaap-wakker-slaap-wakker episodes, voor die son nog op is en oudergewoonte val

Dag 10.

Dinsdag 28 Januarie 2014 Die slaap was beter as die vorige nag en die hitte nie so erg nie, dalk die missproei of die laatmiddag swem wat ons afgekoel het.