Toer Om SA

Dag 81

Woensdag 9 April 2014 Die gedagte dat ons aan die einde van ons toer gekom het maak vreemde emosies in my wakker as ek vroegoggend aan die koffie sip. Dis ons laaste dag want môre ry ons huis toe. Moeksie is ook vroeg uit en groet die twee renosters wat hier naby ons wei. Die …

Dag 81 Read More »