Toer Om SA

Dag 11.

Dag 11. Woensdag 29 Januarie 2014 Ons is almal vroeg op en Magda en Moeksie was die skottelgoed. Dis hoe ons dit soms doen, na aandete word daar ontspan en gesels en die skottelgoed word netjies opgeruim maar gelos vir more. Die oumense het mos geglo jy was dadelik die skottelgoed, want as jy dalk …

Dag 11. Read More »

Dag 12

Dag 12. Donderdag 30 Januarie 2014 Ek is nie eintlik ʼn vroeë oggendmens nie, behalwe as ek kamp, dan is ek meeste van die tyd op om die dag te sien breek. Weet nie wat dit is nie, maar ek put energie uit die aanskoue van elke sonsopkoms en ondergang. Dis seker die simboliek van …

Dag 12 Read More »

Dag 13

Dag 13. Vrydag 31 Januarie 2014 Dis Moeksie se verjaarsdag en sy waardeer die koffie net na 6 in die bed. Jy kan die opgewondenheid in haar stem hoor as sy vertel hoe bevoorreg sy voel om dit hier te kan vier. Die oppak is vinnig en ons vat die pad na Twee Rivieren. Anton …

Dag 13 Read More »

Dag 14

Dag 14. Saterdag 1 Februarie 2014 Dis net 121 km na Augrabies en ons beweeg eers laat, immers is die waentjies klaar reg en kan net gehak word. Na ons onsself reinig, geniet ons ʼn koppie koffie in die sprokiestuin, gevolg deur ons vars vrugte, papaja en jogurt. Die vrou kom wys ons die sultanas …

Dag 14 Read More »

Dag 15

Dag 15. Sondag 2 Februarie 2014 Dis net na sewe voor ons begin roer, niks jaag ons nie en die dag kan rustig ontvou. Dit het deur die aand ʼn bietjie koeler geraak en almal het goed geslaap. Die koffie en beskuit is, soos elke ander oggend, net die regte medisyne vir die ontwaakproses. Die …

Dag 15 Read More »

Dag 16

Dag 16. Maandag 3 Februarie 2014 Met die lekker slaap is ons vroeg op, drink ʼn koffie en begin oppak. Na die jogurt en vrugte haak ons die waentjies en gaan besoek eers die koöperasie op Kakamas. Die 204 km wat voorlê is meestal teer, net die laaste 30 km na Klein Pella is grondpad. …

Dag 16 Read More »

Dag 17

Dag 17. Dinsdag 4 Februarie 2014 Voor die son sy kop uitsteek, sit ons buite en teug aan die koppie koffie. Vandag is weer ʼn rusdag want al wat op die program is, is ʼn draai ry om die dadelplaas vir Anton en Magda te wys. Ek en Moeksie was al hier tydens een van …

Dag 17 Read More »

Dag 18

Dag 18. Woensdag 5 Februarie 2014 Dis lekker koel as ons opstaan en ons het besluit om teen derde mossie te ry en op Springbok oor te slaap. Die 204 km is grondpad, want ons het besluit om Goodhouse om te ry, al langs die Oranjerivier.  Na opslaan stort ons lekker, eet jogurt en vrugte …

Dag 18 Read More »

Dag 19

Dag 19. Donderdag 6 Februarie 2014 Ons is oudergewoonte vroeg op met ʼn lekker koppie koffie in die hand om die dag te bespreek. Magda en Moeksie wil dorp toe vir oulaas om lap en gare te gaan soek. Ek en Anton slaan kamp af terwyl hulle terug is dorp toe. My woorde is redelik …

Dag 19 Read More »

Dag 20

Dag 20. Vrydag 7 Februarie 2014 Ons is redelik vroeg op en die koffie hier langs die Oranjerivier het ʼn ander smaak, nog lekkerder. Almal, behalwe ek, het lekker geslaap, die Hilux het my wakker gehou. Ons sit die sonpaneel uit, want ons is sonder krag vir 5 dae. Ek dink daaraan om terug te …

Dag 20 Read More »