Dis met die terugloop bakkie toe, dat Moeksie vir my die water onder die waentjie wys. Ek is moedeloos, kwaad, teleurgesteld !! Die watertenk in die waentjie het voorheen gelek en ek het hom teruggeneem na die ou wat hom ingesit het. Hy het gesê hy het die lekplek reggemaak (net van onder af gesweis en nie die hele tenk uitgehaal soos ek voorgestel het nie, te groot job het hy gesê) en hy sal nie weer lek nie.
LYK FANTASTIES! wAS SELF NOG NOOIT IN DAARDIE GEWESTE NIE MAAR WIL NA LOCKDOWN ‘NPLAN MAAK.