As ek na van die manne se voertuie kyk, wonder ek of ek en Moeksie alles het wat ons MOET hê, want my canopy agter is leeg, BAIE leeg in vergelyking met wat ek sien !? Die tog bag met klere, die 3 jerry kanne, (2 vol petrol en een met 25 liter water) en die kompressor, lyk verdwaal agter in die canopy.