Aan die see-kant van die kamp aangekom, wil ek nie dadelik kamp toe ry nie, wil die son van hier naby die see af sien ondergaan. Vier van die voertuie stop ook hier langs my, terwyl die res kamp toe ry. Dis baie koud as die wind sterk waai en ons kruip agter die voertuie weg. Gelukkig is daar altyd ‘n ietsie om jou van binne af warm te maak, soos ‘n OBS.
Dit lyk baie mooi en gesellig ons geniet dit om saam te ry