Toere

Dag 4

Donderdag 23 April 2014 Die son is nog besig om sy verskyning op die horison te maak as ons begin oppak. Daar is nie regtig haas nie, het 420 km om te ry vir die dag, waarvan net die laaste 75 km goeie grandpad is. Die versamelvoëlneste oral langs die pad na die Nakop grenspos …

Dag 4 Read More »

Dag 5 & 6

Vrydag 24 April 2015 Almal slaap laat vanoggend. Daar is niks op die program nie en ons gaan sommer net rustig wees en dalk ‘n bietjie rondstap op die terrein. Ons is nog twee nagte hier voor ons verder toer. Ons stap na die Oog van die warmwater bron wat netjies toegebou is. Die water …

Dag 5 & 6 Read More »

Dag 1

VOORWOORD Ek wou net ry om kop-skoon-te-maak nadat ek en Moeksie (dis die kinders wat haar die naam gegee het) op pensioen gegaan het. Ek het September 2013 klaargemaak en Moeksie Desember. Na 82 dae en 12 654km is daar nog baie dinge in my kop oor, dalk meer as voor ons om die grense …

Dag 1 Read More »

Dag 2

Dag 2. Maandag 20 Januarie 2014 Ons is nie oorhaastig nie en vat die pad nadat ons ontbyt gemaak het. Die oorblywende braaivleis van die vorige aand smaak lekker saam met die bacon en eiers. Die totale afstand vir die dag is 121 km. Ons het besluit om met die grondpad aan te ry tot …

Dag 2 Read More »

Dag 3

Dag 3. Dinsdag 21 Januarie 2014 Die oggend staan ons vroeg op en stap na die uitkyktoring. Ons kan ons oë nie glo nie – ses renosters lê vlak voor ons by die dam. Die kameras kan nie ophou kliek nie, dis majic. Springbokke en blesbokke loop en lê oral rond. Vlakkie se kinders stel …

Dag 3 Read More »

Dag 4

Dag 4. Woensdag 22 Januarie 2014 Ook ons het nuwe energie na die vorige dag se reën en die oppak gaan vinnig. Na die jogurt en vars vrugte ry ons na die hoofhek. Toe ons daar aankom, wil die benoudheid my beetpak toe ek die hordes mense en string karre sien wat in die hoofpad …

Dag 4 Read More »

Dag 5

Dag 5. Donderdag 23 Januarie 2014 Dit reën nog liggies toe ons opstaan en die koffie wat Anton gemaak het is soos boeretroos. Ons besluit om ontbyt by die Lodge te gaan eet en nie te sukkel nie. (ʼn gesegde wat Anton al baie gespreek het, dis nie ʼn oorlewingskursus nie, ons mag maar gerieflik …

Dag 5 Read More »

Dag 6

Dag 6. Vrydag 24 Januarie 2014 Na ʼn rustige aand proe Magda se koffie net so lekker soos Anton s’n, sy het seker by hom geleer – of is dit andersom? Die vars vrugte en jogurt vul die nodige gaatjie in die maag en ons pak rustig op, want ons het net 117 km om …

Dag 6 Read More »

Dag 7

Dag 7. Saterdag 25 Januarie 2014 Ons is vroeg op om te gaan kyk wat se aktiwiteit by die suiping aan die gang is. Dis maar stil by die suiping en die koffie terug by die kamp smaak lekker. ʼn Ligte windjie bring koeligheid as ons stadig begin skoonmaak en pak. Moeksie wil net gou …

Dag 7 Read More »

Dag 8.

Dag 8. Sondag 26 Januarie 2014 Ons is redelik vroeg opgepak, maar nuttig eers die gebruiklike vars vrugte en jogurt saam met ʼn paar koppies koffie so oor die lekker gesels saam. Ons is nie haastig nie. Ons stort eers voor ons die pad vat net na tien en ek kan voel dit gaan ʼn rowwe …

Dag 8. Read More »