Toere

Dag 37

Vrydag 27 Mei 2022 ROETE : Elephant Sands, A33, A3, Woodlands Lodge = 232 km Ons is soos gewoonlik op voor die son sy kop uitsteek. Peter is klaar gepak en reg om te ry. Ons groet hom en begin self oppak. Dis net voor sewe as die son sy kop in die Ooste tussen […]

Dag 37 Read More »

Dag 38

Saterdag 28 Mei 2022 ROETE : Woodlands, A3, A1, B140, N11, R361, Tolwe = 395 km Ons is vroeg op en die los goedjies word rustig gepak. Vandag se roete is sowat 395 km, maar ons moet ook deur die grenspos gaan. As ons klaar gepak is, vat ons pad net na agt, terug teerpad

Dag 38 Read More »

Dag 39

Sondag 29 Mei 2022 ROETE : Baltimore, Marken, Vaalwater, Nylstroom, Pretoria, Johannesburg = 443 km Almal is vroeg op. Die jagters moet gaan vleis laai en wil in die pad val. Dit het goed gedou en ons tent is sopnat. Ons gaan wag tot hy droog is voor ons ry, gaan nie tyd kry by

Dag 39 Read More »

Dag 1

VOORWOORD Ek was al baie in Namibië, Suide, Sentraal en Noorde, tot by Epupa watervalle. Op my bucket list was nog altyd die HART van Kaokoland, tot in die Marienfluss. Al baie daaroor gelees en met mense gesels wat al daar was, ek MOET plan maak. Dis Oktober 2015 en ons, ek & Moeksie en

Dag 1 Read More »

Dag 2

Saterdag 16 Junie 2016 Ons is net na ses uit die vere en geniet eers ‘n lekker koppie koffie voor ons die tente laat val. Dit gaan redelik vinnig en daar is tyd vir ‘n tweede koffie. Ons pad vandag loop deur Windhoek en Okahandja na Omatuzu Lodge waar ons gaan oornag, sowat 393 km

Dag 2 Read More »

Dag 3

Sondag 17 Julie 2016 Ons staan net voor sewe op, die 375 km vir die dag is nie te kwaai nie. Na koffie slaan ons af en ry net na agt by die hek uit, Noorde toe. Vanaand slaap ons in Kamanjab. Die twee Toyota’s vat ons deur Outjo, Otjikondo na Kamanjab. Die veld sê

Dag 3 Read More »

Dag 4

Daar is nog genoeg son om van die stof binne in die voertuie te probeer uitkry. Nie dat dit ‘n groot verskil gaan maak nie, want die res van die toer is grondpad, maar dit troos darem. Die son wat sy kop agter die berge begin wegsteek is die teken dat die vuur aangesteek kan

Dag 4 Read More »

Dag 5

Dinsdag 19 Julie 2016 Ons vertrek vroegoggend en ry verby Khowarib Lodge, waar ek en Moeksie al verskeie kere gekamp het. Dis nie baie ver van die Khowarib gemeenskapskamp waar ons oornag het nie. Die totale afstand van hier af tot by ons oornagplek, Kunene River Lodge, is 369 km. By die grootpad draai ons

Dag 5 Read More »

Dag 6

Woensdag 20 Julie 2016 Die vars lug hier langs die Kunene maak dat ons laat inlê. Vandag is dit net rustig wees hier in die kamp, om net weer tot verhaal te kom na die vorige dae se lang ritte. Ons loop deur die terrein en verken verder. Dit is baie netjies en boomryk met

Dag 6 Read More »

Dag 7

Donderdag 21 Julie 2016 Vanoggend word daar rustig opgepak en dis net na agt as ons by die Lodge uitry. Die rivierpad is ‘n lekker uitdagende 4×4 roete en ons praat baie oor die radio om gate, slote en obstruksies uit te wys. Oral langs die roete sien ons Himba vrouens en kinders wat tradisioneel

Dag 7 Read More »

Scroll to Top