Dag 8
Vrydag 22 Julie 2016 Daar is min plekke waar jy so rustig wakker word, hoor die rivier en waterval in die verte, die gesang van voëls, sluimer dan weer in, net om weer wakker te word en te besef, dis nie ‘n droom nie. Dis regtig! Ons kamp hier op die walle van die Kunene, […]









