Toere

Dag 18

Maandag 1 Augustus 2016 Ons is vroeg uit die vere en vat die pad in ‘n oostelike rigting. Oral is weer heelwat olifante, kameelperde, steenbokkies, springbokke, leeus, koedoes, swartneus rooibokke, renosters, hiëna, en ‘n veskeidenheid voëls. Teen brunch is ons terug in die kamp, baie tevrede met die sightings van die oggend. Met vol magies […]

Dag 18 Read More »

Dag 19

Dinsdag 2 Augustus 2016 Dis net na sewe as ons by Halali se hek uitry. Barend en Elsa draai links en ons regs, is nou op ons eie. Die pad tot op Namutoni is 74km en dis ‘n mooi grondpad. Ons ry stadig en stop gereeld as ons diere sien. Ons sien weer baie olifante,

Dag 19 Read More »

Dag 20

Die opslaan gaan vining, net seker gamaak ons tent is nie in die pad van die seekoei wat snags hier van die rivier af uitkom om te wei nie. Die kabel wat gespan is om hulle te keer is nie meer in ‘n werkende toestand nie, maar dit pla my nie. Dis hulle wat sommer

Dag 20 Read More »

Dag 21

Donderdag 4 Augustus 2016 Dis die gesnork van die seekoeie wat my wakker maak. Die son is al hoog as ek op die wal van die rivier staan, koffie in die hand, en na hulle kyk. Hier is ‘n hele klomp van hulle in die water, maar darem geen spoor teen die wal uit om

Dag 21 Read More »

Dag 22

Vrydag 5 Augustus 2016 Vandag se roete vat ons in Maun se rigting wat so 430 km ver is. Het ‘n hele paar jaar terug die Pan Handle pad gery. Dis die pad wat van die Caprivi af, al langs die Okavango Delta, tot in Sehithwa in die Suide strek, sowat 320 km. Die Mohembo

Dag 22 Read More »

Dag 23

Saterdag 6 Augustus 2016 Daar word vroeg  kamp afgeslaan en gaan bedank weer die vrou wat ons gehelp het. Dis net na sewe toe ons weer die grootpad vat, Nata, Francistown, Selebi-Phikwe en dan Zanzibar, waar ons vir twee nagte gaan rus. Die teerpad is mooi en ons is net na 11 deur Serule, waar

Dag 23 Read More »

Dag 24

Sondag 7 Augustus 2016 Die vars lug hier is iets besonders, ek is voor die son op en uitgeslaap, goed gerus. Moet van hierdie lug kan saamvat, sal kan geld maak. Dalk ‘n beter plan om net meer gereeld hierdie lug te kom in asem, hier bo langs die Limpopo. Die stomp op die sementblad

Dag 24 Read More »

Dag 25

Maandag 8 Augustus 2016 Ons is net na agt gelaai en reg om die laaste 480 km aan te vat. Eers deur die grenspos, wat sommer baie vining gaan. Dan die laagwater bruggies oor die droë Limpopo rivier met net hier en daar ‘n poel water. Dan stop ek eers, klim uit en  soen ek

Dag 25 Read More »

Dag 1

VOORWOORD Dis vroeg Februarie 2015. Vriend Martin bel my en vra of ek lus is vir ‘n woestyn trip. Ek is seker hy kon die verbasing in my stem hoor as ek hom antwoord : Wat se vraag is dit? Jy weet mos dis lankal op my bucket list om in die Namib te gaan

Dag 1 Read More »

Dag 2 & 3

Dinsdag 21 April 2015 Ons was gepantser teen die koue van die nag en het lekker geslaap. Ek glo mos, as jy koud kry, dan het jy te min klere aan. Met die koppie koffie in die hand staan ek en kyk hoe die bos ontwaak. Die rooibokke en bosbokkies kom stap sommer hier by

Dag 2 & 3 Read More »

Scroll to Top