Dag 4
Donderdag 23 April 2014 Die son is nog besig om sy verskyning op die horison te maak as ons begin oppak. Daar is nie regtig haas nie, het 420 km om te ry vir die dag, waarvan net die laaste 75 km goeie grandpad is. Die versamelvoëlneste oral langs die pad na die Nakop grenspos […]









