Dag 13
Saterdag 2 Mei 2015 Almal is vroeg uit die vere. Ons moet pak en gaan ontbyt eet. Ramon het gesê hy wil nie later as 08:30 in die pad wees nie. Ons is so uur in die pad toe ons halt geroep word. Iemand se voertuig se band het afgekom. Gelukkig gaan die ruil vinnig […]









