Dis as ek die redelike steil duin uitry, dat ek bly is ons het nie met die waentjie hier kom kamp nie. Ons sou dit wel maak, maar met BAIE meer moeite, want die duinesand is dik en los. Die kampplek hier bo is primatief, tog netjies met die basiese geriewe. Die uitsig is besonders en jy kan ver sien van hier bo van die duin af. Sal virseker lekker hier kan kom wegkruip van ‘n paar dae.
Dis ‘n baie mooi TV