DIE LEWE IS KORT!!! LEEF JOU DROOM !
DIE LEWE IS … ʼn LIED !!!
My dank aan:
Moeksie, sy is ‘n YSTER vrou !
Barend en Elsa vir julle vriendskap, notas en foto’s.
My Skepper wat my die genade gegun het om hierdie droom te kon leef!!
Mooi loop ……. tot ons mekaar weer raak kamp.
BAIE dankie vir julle toer, dit was weer ‘n belewenes.
Hoop om gou weer saam julle te toer.
Kampforum groete.
Baie dankie julle. Ek het dit weereens geniet. Wag vir die volgende een.
Groetnis
Georg
Baie dankie vir die heerlik toer saam met julle. Kan nie wag vir die volgende een nie. Asb vat ons op nog n toer. Baie dankie dat julle dit met ons deel. My gebede is dat julle gesond sal bly. Groete Ansa Kloppers.
Baie dankie dat ons saam kon toer het dit baie geniet. Ons het dieselde slegte pad gehad toe ons deur Botswana was die ooste kant was beter. Groete Leon en Ina
Baie dankie, het baie lekker saam getoer. Groete tot volgende keer.
Het nie woorde nie.Ek en Erna kan nie wag om dit eendag te doen nie.Mooi bly,sien mekaar iewerste weer.Groete Frank en Erna.
Om so trip aan te pak vat nie man op n perd nie………Dit vat n man met n Hilux bakkie en n YSTER vrou om dit te kan doen.
Goeie Dag Hollies.
Wanneer is die volgende toer? Wil nou saamgaan.