My dank aan:
Moeksie, sy is ‘n YSTER vrou !
Almal van die Namib toergroep, vir julle vriendskap, notas en foto’s.
Ramon, een van die beste toergidse wat ek al teëgekom het, jou YSTER !!
My Skepper wat my die genade gegun het om nog ‘n droom te kon leef!!
Was lekker om ook Namibie saammet julle te beleef!
Baie dankie Hollies vir weereens ‘n lekker saamtoer.
Baie dankie vir die toer.
Baie dankie Hollies vir n heerlike toer saam met jul. Wanneer kan ons die volgende toer saam beleef? Veral die een na Kaokoland. Groete Ben
Hendrik, weereens ‘n groot sukses! Jy doen dit so lekker mens reis eintlik saam met jou.