Namib Woestyn

Dag 13

Saterdag 2 Mei 2015 Almal is vroeg uit die vere. Ons moet pak en gaan ontbyt eet. Ramon het gesê hy wil nie later as 08:30 in die pad wees nie. Ons is so uur in die pad toe ons halt geroep word. Iemand se voertuig se band het afgekom. Gelukkig gaan die ruil vinnig

Dag 13 Read More »

Dag 14

Dis ‘n ongelooflike aand as die volmaan oor die berg sy verskyning maak, terwyl die son die horison in die weste rooi inkleur. Net die Skepper kan hierdie prentjie so aanbied, ek voel geseënd !! Sondag 3 Mei 2015 Ons is redelik vroeg op, Anton wil nie laat wegkom nie. Ek laai die kampgoed wat

Dag 14 Read More »

Dag 15

Maandag 4 Mei 2015 Ons het goed geslaap en ek sit buite en teug aan my koffie as Moeksie haar kop by die tent uitsteek. Ons moet wikkel, wil afslaan en deurry Sossusvlei toe. Gaan die waentjie sommer in die parkeerarea by Sesriem los, sal kom kamp opslaan as ons terug kom. Gelukkig word ‘n

Dag 15 Read More »

Dag 16

Dinsdag 5 Mei 2015 Die springbokkies het al kom inloer as ons by die tent uitkom. Vandag ry ons 350 km tot op Swakopmund. Die 80 km pad tot op Solitaire kan soms ‘n uitdaging wees, klipperig en sinkplaat.  Daarna is dit eers oor die Gaubpas en dan die Kuisebpas, af na die vlaktepad deur

Dag 16 Read More »

Dag 17

Woensdag 6 Mei 2015 Ons is eers laat uit die blokke vanoggend. Wil net bietjie in die dorp gaan rondloop, ons vriende Gerrie en Petro Byleveld gaan opsoek en verder net rustig wees. Was al baie in hierdie dorp, een van my gunsteling dorpe in Namibië met sy kleurryke geboue en ‘n skoon omgewing. Rossmund

Dag 17 Read More »

Dag 18

Net voor son onder ry ons weer ‘n draai. Hier is ‘n groot rots met ‘n swemgat aan die bokant. Ons stop en klim die redelike maklike entjie teen die rots uit. Dis as ek hier bo kom dat ek nie my oë kan glo nie. Hallo Charl en Christa, sê ek as hulle my

Dag 18 Read More »

Dag 19

Vrydag 8 Mei 2015 Die koffie hier tussen die rotse smaak vanoggend anders, lekkerder as ander kere. Ons pak stadig op en sê vir mekaar ons moes nog ‘n aand hier oorgeslaap het, maar die pad roep. Ons is net voor 10 klaar opgepak en reg om te ry. Vandag  se 220 km is weer

Dag 19 Read More »

Dag 20

Saterdag 9 Mei 2015 Ons is redelik vroeg uit die vere, wil vandag in die rigting van die Kgalagadi ry en slaapplek soek voor die Mata Mata grenspos vir ‘n dag of drie. Die afstand kan enige iets tussen 550 km en 650 km wees, sal kyk waar ons oorslaap. Ons ry die 45 km

Dag 20 Read More »

Scroll to Top