Dag 21
Sondag 10 Mei 2015 Dis vroeg oggend as ek die stemme in die verte hoor. Dis die mense wat die skaap kom laai het. Die blêr van die skape is nie ‘n geraas nie, dit klink soos plaas. Ons lê bietjie in vanoggend en beplan die dag. Ons het nog een aand oor voor ons […]