Dag 79
Maandag 7 April 2014 Ons staan vanoggend later op as gewoonlik en geniet die koffie hier in die bos. Dis na agt as ons die pad vat na die “hoof” park. Ek volg die GPS se kort pad deur plase, soms tweespoor paadjies in die bos maar moes omdraai toe ons by dele kom wat […]



