Dag 69
Vrydag 28 Maart 2014 Ek is vroeg uit om te kyk of alles nog OK is na gisteraand se reën en is dankbaar alles is nog reg. Dit reën steeds liggies en ek grawe vore om die water om die tent te lei. Gelukkig is dit sand en nie modder nie en die water trek […]









