Dag 59
Dinsdag 18 Maart 2014 Na laat opstaan is dit eers koffie, twee of drie vir my, voor ons begin pak. Ons vat dit rustig en is net na 10 uur in die pad. Ons ry deur Oos London en besluit om by Genubie te gaan draai. Ons eet ʼn ligte middagete – en ʼn glasie […]









