Dag 49
Saterdag 8 Maart 2014 Ons lê bietjie in vanoggend, is lankal wakker maar geniet dit om te lê en na die see te luister en hier-en-daar die mense se stemme wat praat oor die dag se planne. Ons drink koffie en begin regmaak vir die ontbyt, vanoggend is ek lis vir die full monty, spek, […]









