Dag 39
Woensdag 26 Februarie 2014 Ons lê in vanoggend en staan stuk-stuk op en drink ʼn koffie of twee. Ek en Moeksie het na Anton en Magda se kampstoele gekyk oor die afgelope weke en besluit om ook sulkes te koop. Hulle sit baie gemaklik en verleen meer ondersteuning aan jou rug. Boonop kan die rugleuning […]









