Dag 29
Sondag 16 Februarie 2014 Moeksie is al besig met die skottegoed, toe ek my kop by die tent uitsteek. Die koffie wat jy met sulke klein slurpies opsuig terwyl jy op jou stoel sit en oor die see staar, is medisyne vir die liggaam. Die son is al uit en ek en Anton slaan die […]









