Dag 19
Donderdag 6 Februarie 2014 Ons is oudergewoonte vroeg op met ʼn lekker koppie koffie in die hand om die dag te bespreek. Magda en Moeksie wil dorp toe vir oulaas om lap en gare te gaan soek. Ek en Anton slaan kamp af terwyl hulle terug is dorp toe. My woorde is redelik ferm as […]









