Dag 9.
Maandag 27 Januarie 2014 Ons is vroeg wakker, of sal ek sê, ons staan op tussen een van die slaap-wakker-slaap-wakker episodes, voor die son nog op is en oudergewoonte val die eerste paar koppies koffie in my keel af voor almal op is. Ons besluit om na koffie en beskuit ʼn ent te gaan ry […]









