Dag 22 & 23
Maandag 11 Mei 2015 Vroegoggend is ons op, wil die son sien opkom van bo die duin af. Die Stanley is vol kookwater en die koffie en koppies gepak. Ons ry deur die rivierbedding tot bo-op die duin. Hier is ‘n stelasie gebou met ‘n groot oppervlak, glo dis vir groepe wat kuier. Ons klim […]









