Dag 12 (Middag)
Vrydag 1 Mei 2015 (Middag) Dis net na half drie as die konfooi die kamp verlaat. Ons vat rigting Oos die duine in. Ramon roep halt hier voor bo op die groot duin. Van hier af kan jy ‘n figure 8 baan ry, een voertuig op ‘n slag. Hy vat voor en is deurgaans op […]









