Dag 2 & 3
Dinsdag 21 April 2015 Ons was gepantser teen die koue van die nag en het lekker geslaap. Ek glo mos, as jy koud kry, dan het jy te min klere aan. Met die koppie koffie in die hand staan ek en kyk hoe die bos ontwaak. Die rooibokke en bosbokkies kom stap sommer hier by […]









