Dag 17
Die son, wat soos ‘n rooi bal op die horison hang, kondig aan ons moet gaan kosmaak. Die vuurtjie brand hoog as ons lekker om die tafeltjie sit en kuier. Die wind het gaan lê en dis een van daai perfekte aande. Die eerste keer as jy die asdrom hier oorkant jou hoor omval, skrik […]









