Dag 7
Donderdag 21 Julie 2016 Vanoggend word daar rustig opgepak en dis net na agt as ons by die Lodge uitry. Die rivierpad is ‘n lekker uitdagende 4×4 roete en ons praat baie oor die radio om gate, slote en obstruksies uit te wys. Oral langs die roete sien ons Himba vrouens en kinders wat tradisioneel […]









