Dag 80
Dinsdag 8 April 2014 Ons is weer vroeg op en geniet ʼn koppie koffie saam met beskuit. Vandag se roete is 431 km tot by Marakele Nasionale Park net voor Thabazimbi. Ons is net na agt in die pad. Dis ʼn mengsel van grondpad en teerpad tot daar. Die teerpad vorder maar stadig as ek […]