Dag 70
Saterdag 29 Maart 2014 Die son is nog nie behoorlik uit toe ons sit en koffie geniet nie. Dis ʼn perfekte oggend, nie ʼn wolkie in sig nie en windstil. Ons wil maar vroeg roer, dis 458km tot in Badplaas. Die afslaan gaan maar stadig, alles word eers skoongewas en afgedroog. Ek is net weer […]









