Dag 60
Woensdag 19 Maart 2014 Moeksie is al net na ses op en was skottelgoed. My koffie staan reg toe ek opstaan en die nuwe dag groet. Dis sonskyn en windstil. Ons gesels oor die volgende stop en besef dis amper skoolvakansie wat kampplekke skaars kan maak. Nadat ons besluit het op T.O. Strand as ons […]









