Toere

Dag 50

Sondag 9 Maart 2014 Ek en Moeksie is voor ses op en drink ons koffie terwyl dit liggies reën. Gelukkig het ek twee van die tent se kante opgeslaan, doen dit gewoonlik as ons langer staan, om koelte te gee en die wind en reën weg te keer. Ons pak ons klere en maak seker […]

Dag 50 Read More »

Dag 51

Maandag 10 Maart 2014 Dis na sewe as ons opstaan en buite by die tafeltjie sit en koffie drink. Moeksie het gister op pad hierheen een van haar breinaalde laat val en kon hom nie kry nie. Sy stap terug bakkie toe om net weer te gaan soek en is BAIE gelukkig toe sy hom

Dag 51 Read More »

Dag 52

Dinsdag 11 Maart 2014 Dis bewolk as ons opstaan en ons koffie geniet. Nadat ons afgeslaan het geniet ons eers weer ʼn koffie saam met cup-cakes voor ons pad vat. Ons het nog nie finaal besluit waar ons vanaand gaan kamp nie, weet net ons moet Mosselbaai se kant toe. Ons ry tot net buite

Dag 52 Read More »

Dag 53

Woensdag 12 Maart 2014 Dis voor die son sy kop uitsteek wat ek onder die gazebo sit met koffie in my hand en net oor die baai sit en staar, besig met diep gesprekke binne myself. Die beskuit proe spesiaal vanoggend, weet nie hoekom nie. Die res ontwaak en kom geniet ook die rustigheid met

Dag 53 Read More »

Dag 54

Donderdag 13 Maart 2014 Die besluit is om tot by Tsitsikamma te ry en te gaan kyk of ons plek kry by Stormsrivier mond. Dis net sowat 116 km tot daar en ons is nie haastig om op te pak nie. Eers die gebruiklike koffie, jogurt en vrugte en begin dan, op ons tyd, om

Dag 54 Read More »

Dag 55

Vrydag 14 Maart 2014 Die ritme van die see maak ons rustig wakker. Dis weer ʼn windstil sonskyn oggend. Ons drink koffie en beskuit, gaan wag vir Ewald en Carol om saam ontbyt te maak. Hulle arriveer net na nege en ons help vir Ewald om sy tent op te slaan, gaan vinnig, hy het

Dag 55 Read More »

Dag 56

Saterdag 15 Maart 2014 Ewald en Anton sit al buite met ʼn koffie in die hand as ek my kop by die tent uitsteek. Dis weer ʼn perfekte oggend en daar is nie ʼn windjie wat roer nie. Almal is later op en ons maak reg vir ontbyt. Ewald en Carol moet vandag terug, het

Dag 56 Read More »

Dag 57

Saterdag 16 Maart 2014 Almal is redelik vroeg op en ons geniet die koppie koffie as ons die verloop van die dag bespreek. Wil oppak en gaan kyk wat op Boesmansrivier aangaan, dalk ons volgende stop. Die oppak gaan vinnig en ons is vroeg in die pad. Hierdie deel van die Kaap tot by Port

Dag 57 Read More »

Dag 58

Maandag 17 Maart 2014 Moeksie is vroeg uit die vere en maak koffie met die oord se reënwater. Hulle het watertenks wat reënwater opvang by elke ablusie. As almal op is, eet ons vrugte en jogurt. Magda en Moeksie was wasgoed en ons is op datum. Ons ry laatoggend dorp toe en gaan loer in

Dag 58 Read More »

Dag 59

Dinsdag 18 Maart 2014 Na laat opstaan is dit eers koffie, twee of drie vir my, voor ons begin pak. Ons vat dit rustig en is net na 10 uur in die pad. Ons ry deur Oos London en besluit om by Genubie te gaan draai. Ons eet ʼn ligte middagete – en ʼn glasie

Dag 59 Read More »

Scroll to Top